Die pos sluit in dag-tot-dag take van ‘n wynboetiek:
• Wyn Verkope
• Kliëntediens
• Administratiewe Funksies
Die suksesvolle kandidaat sal aan die volgende vereistes moet voldoen:
• Afskrif van Matriek Senior Sertifikaat
• Tweetalig en rekenaarvaardig
• Goeie kennis van wyn
• Uitstekende kommunikasie-en organisatoriese vaardighede
Indien jy beskik oor ‘n vriendelike persoonlikheid, netjiese voorkoms, hoë werksetiek, wil ons graag van u hoor.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 14 Maart 2018
Indien geen terugvoering binne twee weke na sluitingsdatum ontvang is nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.